Heya guys. long time. I Need helps please. NONE cnc related but Braai Related
Hello Manne :boxing:;)
Ek het julle manne se hulp nodig, wat ek van die S.A gemeenskap wil vra.....Dit is nie cnc verbonde nie :( so jammer vir dit.
Hoewel, ek kan mense help met inligting op cnc / aluminuim casting etc as nodig is.
Die ding is, ek is besig om my nuwe braai te bemark.....maar ek het so effens n stadige begin. daar is 2 companies wat belang stel maar wil eers sien wat gebeur met my eie bemarking.
-_- wat kan ek se....moet seker erens begin ^__^ ek sal julle hulp baie waardeer en sal nie onbeloon gaan nie.
ek sal later n www page op sit wat alleenlik vir die braai is, maar stuur mense om te kyk na : www.fransfourie.co.za
die is vir : gauteng area. (mense buite gauteng kan n diy boma braai set koop vir n bestaande boma / nuwe een. (bestaande boma installasie : 10 - 20 min - bestaande boma moet tenminste 400mm hoog wees(20mm robbolts x 4) om die bracket te kan vat. Nuwe boma's word dan ingeboude bracket voorsien.)
As julle mense ken wat sal belang stel, mense op jagplase , lodges etc na die www site kan verwys, sal dit baie waardeer word. Se dan ook dat mense jou CNCzone "username" moet gee as n verwysing, dan sal hulle afslag kry.
as ek n sale kry van die mense wat na my gestuur is, sal ek daai persoon op cnczone kontak en n finders fee gee.
Groete aan die SA cnc gemeenskap :D
Frans Fourie
082 423 0165
[email protected]