Hello Manne :boxing:

Ek het julle manne se hulp nodig, wat ek van die S.A gemeenskap wil vra.....Dit is nie cnc verbonde nie so jammer vir dit.

Hoewel, ek kan mense help met inligting op cnc / aluminuim casting etc as nodig is.

Die ding is, ek is besig om my nuwe braai te bemark.....maar ek het so effens n stadige begin. daar is 2 companies wat belang stel maar wil eers sien wat gebeur met my eie bemarking.

-_- wat kan ek se....moet seker erens begin ^__^ ek sal julle hulp baie waardeer en sal nie onbeloon gaan nie.

ek sal later n www page op sit wat alleenlik vir die braai is, maar stuur mense om te kyk na : www.fransfourie.co.za

die is vir : gauteng area. (mense buite gauteng kan n diy boma braai set koop vir n bestaande boma / nuwe een. (bestaande boma installasie : 10 - 20 min - bestaande boma moet tenminste 400mm hoog wees(20mm robbolts x 4) om die bracket te kan vat. Nuwe boma's word dan ingeboude bracket voorsien.)

As julle mense ken wat sal belang stel, mense op jagplase , lodges etc na die www site kan verwys, sal dit baie waardeer word. Se dan ook dat mense jou CNCzone "username" moet gee as n verwysing, dan sal hulle afslag kry.

as ek n sale kry van die mense wat na my gestuur is, sal ek daai persoon op cnczone kontak en n finders fee gee.

Groete aan die SA cnc gemeenskap
Frans Fourie
082 423 0165
[email protected]