603,347 active members*
3,244 visitors online*
Register for free
Login
IndustryArena Forum > Community Club House > International / Regional Forums > South Africa Club House > Want to build my own cnc plasma cutter (Pretoria)
Results 1 to 9 of 9
  1. #1
    Join Date
    Nov 2012
    Posts
    33

    Want to build my own cnc plasma cutter (Pretoria)

    Hi

    Any people in or around pretoria that had build there own cnc plasma cutter?

    Hennie

  2. #2
    Join Date
    Sep 2011
    Posts
    22

    Plasma

    Hennie

    Jy kan Piet Pieterse bell hy het sy eie plasma gebou en hy is in Pretoria.

    Tel: 012 811 1206

    Groete

  3. #3
    Join Date
    Aug 2009
    Posts
    4
    IF you dont come right there please contact email [email protected]
    for your controllers and pcb/stepper motors
    Regards
    FANIE

  4. #4
    Join Date
    Apr 2013
    Posts
    2
    Hi Hennie

    Ek loop dieselfde pad as jy maar die boere in SA is baie selfsigtig, leer maar soos ek aangaan Ek het deer Alibaba op internet 4 as kit gekoop teen R4300 die 3 as raamwerk werk my nou sover R406 uit die plasma 40 cutter R2800 die planne vir die raamwerk op indistractables CNC V3. die grootste probleem is goed soos linear slides en non backlash ballthreads die pryse is absolute n manoply game, ek het treaded rods gebryk en n bietjie draaiwerk op die draaibank timing pulleys ook n alleen manoply sterkte, die sagteware ja jy kan dit koop teen R12000 of kry by artsoft, march3 werk ook lekker en kos nie baie weereens alibaba teen R315

    Henry

  5. #5
    Join Date
    Jan 2010
    Posts
    12
    Laat weet my as jy hulp nodig het ,ek kan jou help met alles,het al so 7 masjiene gebou.Dit is my hobby so ek soek nie geld nie,maar dis vir my lekker ook die ander mense aan die gang te kry.Ek het tans n cnc draaibank en cnc vreesmasjien wat ek self omgebou het.Het nog my plasma cutter masjien maar het al die motors afgesteel vir ander projek

    Ek bly in Pretoria in Rietfontein area

  6. #6
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    39
    Ons is darem nie so suinig nie.......
    Gaan praat met Greg by CNC Direct. Sy torch height control werk vrek goed.
    Ons het 'n 1.5x3m masjien aan die gang in Heidelberg, met 'n 65Amp cutter, torch height control ens. Die ding werk lekker.

  7. #7
    Join Date
    Mar 2012
    Posts
    61
    Eks in Centurion. Besig om my ZX45 lang bed na CNC om te skakel. Het ook n Myford draaibank maar nie CNC nie, gaan hom net DROs gee. Het ook n gewone plasma so na die mill wil ek ook n plasma cnc bou.

  8. #8
    Join Date
    Apr 2013
    Posts
    2
    Hi Jancu

    Ek sal wil graag jou ontmoet om idees te uitryl om die werk te vergemaklik en tyd en kostes te sny Ek het n magdom idees wat net moet realiseer en kan vir die jan allerman ook n hupstoot gee om n oorlewing te maak in die geld annargie

    My kontak besonderhede is
    Motor Cycle Mania
    0825511417 net in Kantoor ure van 8:20 tot 16:00 maandag tot Vrydag

  9. #9
    Join Date
    Jun 2013
    Posts
    1
    Hallo Jancu
    Sal graag wil kontak maak.
    Bou op die oomblik my cnc router met 1mx2m bed
    Groete
    Tommie Prinsloo
    0823716409

Similar Threads

  1. CNC Laser cutter versus CNC Plasma cutter?
    By squale in forum Laser Engraving / Cutting Machine General Topics
    Replies: 14
    Last Post: 12-24-2020, 02:14 AM
  2. Is it possible to use a $10.00 plasma cutter?
    By ssutton in forum Waterjet General Topics
    Replies: 3
    Last Post: 03-11-2011, 11:28 PM
  3. CNC Plasma Cutter, Laser Cutter, Water Jet
    By antsals in forum Waterjet General Topics
    Replies: 6
    Last Post: 03-11-2011, 01:56 PM
  4. diy plasma cutter
    By eloid in forum Waterjet General Topics
    Replies: 16
    Last Post: 04-28-2010, 01:52 AM
  5. Plasma cutter
    By cowleym in forum Open Source Controller Boards
    Replies: 0
    Last Post: 10-18-2007, 10:28 PM

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •